Amphitheatre Programme

0 Items

Bookings
Tel: +27 21 809 7473/7380
Fax: +27 21 809 7565
theatre@oudelibertas.co.za

Box Office times
Mon – Fri: 09h00 – 17h00
Sat: 09h00 – 13h00
1 hour prior to performance

In person
Buy tickets at the theatre box office on the day of the event.

Seating plan (click to enlarge)

seating

Reset Page

  • DETAILED VIEW
  • LIST VIEW
  • CALENDAR VIEW (beta)

Odeion Strykkwartet / Odeion String Quartet

04/03/2015
8:15 pm - 10:15 pm

The 2014 Kanna- and Vryfees award-winning string quartet, the Odeion String Quartet is the only string quartet-in-residence at a South African university. It symbolises the Freestate University’s ( Bloemfontein) commitment to the arts and plays an important role in the development of music in the Free State.

The members are: Samson Diamond (1st violin); Sharon de Kock (2nd violin); Jeanne-Louise Moolman (viola) and Anmari van der Westhuizen (violoncello).

The programme will include classical masterpieces written for this genre by Beethoven and Schubert.

Price:R160-R180
Time: 20H15
Interval:Yes
Tourist Friendly

 


Die Vredemakers / The Peacemakers – Karl Jenkins met Amanda Strydom en die Libertaskoor.

06/03/2015 - 07/03/2015
8:15 pm - 9:30 pm

Die Libertaskoor gedirigeer deur Johan de Villiers se opwindende uitvoering van Karl Jenkins se “The Peacemakers” is ‘n hoogtepunt. Die werk het 17 dele, en is vir koor, een solis en orkes. In die werk gebruik Jenkins, wat tans die mees gevierde lewende komponis is, tekste toegeskryf aan verskeie ikone van vrede deur die eeue, insluitende Nelson Mandela, Martin Luther King, Mahatma Ghandi, Moeder Theresa, Anne Frank, Terry Waite, St Francis van Assissi, ensomeer.

Amanda Strydom is die skrywer en voordraer van aangrypende bindings in Afrikaans. Die werk dra op unieke wyse ‘n sterk universele vredesboodskap, wat verder na vore gebring word op die verhoog deur visuele beelde van bogenoemde vredesikone.

Price:R190
Time: 20H15
Interval: no
Tourist Friendly

 


Kaapse Affodille

08/03/2015
6:30 pm - 8:30 pm

Die Kaapse Affodille Boereorkes vermaak gehore met lekker-luister-liedjies en tradisionele Suid-Afrikaanse boeremusiek soos Suikerbossie, Bosveldvastrap, Sarie Marais, Soutpansberg Polka, Al lê die berge nog so blou en vele meer. Die orkeslede is almal kranige musikante en speel verskeie instrumente, of te wel ‘musical chairs’, tydens optredes met die konsertina, banjo, trekklavier, mondfluitjie, dromme en kitare. Hierdie borrelende groep persoonlikehede het gehore behoorlik op hul voete!

The Cape Daffodils entertains audiences with their feel-good music and traditional South African folk songs such as Suikerbossie, Bosveldvastrap, Sarie Marais, Soutpansberg Polka, Al lê die berge nog so blou and more. All the members are excellent musicians, playing a variety of instruments such as the concertina, banjo, harmonica, accordion, drums and guitars during a performance or ‘musical chairs’. The energy of this ladies band, will lift audiences to their feet instantly!

‘Boeremusiek with a Dutch-Caribbean Flavour’

 


Die Seemeeu

10/03/2015 - 14/03/2015
8:15 pm - 10:15 pm

Met Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Gerben Kamper, Alyzzander Fourie, Deon Lotz, Rolanda Marais, Martelize Kolver, Albert Pretorius, Geon Nel en Cintaine Schutte.

Teks: Anton Tsjechof
Verwerking en vertaling: Saartjie Botha
Regie en ontwerp: Christiaan Olwagen
Kostuums: Birrie le Roux
Beligtingsontwerp: Wolf Britz
Klankbaan: Charl-Johan Lingenfelder

’n Sterbelaaide rolverdeling in ’n nuwe verwerking van Anton Tsjechof se klassieke meesterstuk. Die temas is tydloos: ’n seun probeer sy ma beïndruk, iemand droom van roem, ander het versugtings om verledes te verander. Almal is onvergenoegd. Almal smag na liefde, na sukses, na vervulling. Die seemeeu verken emosie, kreatiwiteit en liefde met die presisie van ’n wetenskaplike, maar ook ’n passievolle digtershart. ’n Tragikomiese ode aan onvervulde liefde. ’n Clover Aardklop-produksie.

Prys/Price:R120,R140 &R150
Tyd/Time: 20H15
Tourist Friendly:Afrikaans

 


<< Mar 2015 >>
MondayTuesdayWednesdayThursdayFridaySaturdaySunday
23 24 25 26 27 28 1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 31 1 2 3 4 5