Amanda Strydom in Konsert

Amanda Strydom in Konsert

05/12/2018
8:15 pm - 10:00 pm

Price: R200

Book

Amanda Strydom en Coenraad Rall (pianis): Amanda Strydom in Konsert.

In hierdie produksie sing Amanda die gunstelinge uit haar groot repertoire en lei die gehoor oor hoogtes endeur dieptes, deur die lewe en die dood. Die skreeusnaakse en tragiese kombineer in musiek wat vertel van eksentrieke rand figure.

Amanda sing van haar oorspronklike komposisies asook onvergeetlike musiek van Piaf, Dietrich, Brel en Sting.

Sy word begelei deur Coenraad Rall.