Amanda Strydom - Miss Mandy

Amanda Strydom – Miss Mandy

29/11/2019
8:15 pm - 9:45 pm

Price: R220

Book

Die bekroonde sangeres,skrywer en aktrise Amanda Strydom is vanjaar vereer deur Kunste Onbeperk vir haar lewensbydrae tot musiek . In Februarie het sy die Fiësta toekenning gewen vir haar produksie “Stadig oor die Klippers”. Sy is vanjaar veertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf . Sy vier dit deur die gehoor op ‘n musikale reis vol stories en musiek te neem – van haar beginjaar in 1979 tot die hede. Sy word begelei deur haar briljante pianis , Coenraad Rall.

Award winning singer,writer and actress Amanda Strydom was this year’s recipient of the Kunste Onbeperk Life Time Achievement award for her contribution to music. In February she won the Fiësta award for her 2018 production , Stadig oor die Klippers. 2019 marks her 40th year in the entertainment industry and she celebrates this milestone by taking the audience on a musical journey filled with stories and songs – from her first year as an actress in 1979 till present. She is accompanied by her brilliant pianist, Coenraad Rall.