Amanda Strydom- So onner deur die maan

Amanda Strydom- So onner deur die maan

21/12/2017
8:15 pm - 9:45 pm

Price: R200

Book

In this show Amanda will comment on social issues that touch all of us. She will cover a spectrum of songs from Brel, Piaf Stef Bos and Cat Stevens as well as her own beautiful songs. This emotionally charged show will have you humming and thinking.

“Strydom is in a class of her own” – Ilza Roggeband, Krit ( KKNK 2017)

Strydom is accompanied by the music maestro Coenraad Rall.

Klavier: Coenraad Rall
Amanda Strydom se nuwe produksie “So onner deur die maan” het by vanjaar se KKNK gedebuteer voor uitverkoopte sale. Sy lewer kommentaar oor sosiale kwessies wat almal raak met haar eie liedjies en bring ook lafenis vir die siel met komedie en die passie van Brel,Piaf,Stef Bos en Cat Stevens.

“Sy kan met musiek werklik met jou praat sonder dat dit ooit voel of sy preek. Sy is nou maar eenmaal in ‘n klas van haar eie” – Ilza Roggeband, Krit ( KKNK 2017)

Strydom word begelei deur die briljante Coenraad Rall.