Coenie de Viliers 10 Vingers

Coenie de Viliers 10 Vingers

09/12/2017
8:15 pm - 9:45 pm

Price: R210

Book

Coenie de Villiers keer terug na die Oude Libertas-verhoog met dit wat  sy aanhangers die meeste geniet: ‘n vleuelklavier, sy liedere, en natuurlik sy tien vingers.  “My hande is my orkes,” lag hy. “Ek gaan ou-ou komposisies afstof – liedjies wat ek in dekades nie gespeel het nie.  Daar is ook splinternuwe liedere vir die eerste keer speel.”  Tjellis Susan Mouton sluit by hom aan vir die vertoning.  Dis Coenie de Villiers op sy beste: intiem, musikaal en onopgesmuk.

Coenie de Villiers returns to the Oude Libertas stage with the format his fans enjoy most: a big grand piano, his inimitable songs, and of course his ten fingers.  “My hands are my orchestra,” he laughs.  “I will be playing some old compositions I have not performed in years, and also some brand-new material that no-one has heard yet.” Cellist Susan Mouton joins him on stage.  It’s Coenie at his best: intimate, musical and honest.