Drie van die Bestes

Drie van die Bestes

14/02/2019
8:15 pm - 10:00 pm

Price: R230

Book via iTickets

Book via Computicket

Danie Niehaus, Mathys Roets en Kevin Leo haal treffer-liedjies uit ’n musikale skatkis van twee dekades. Hulle stof oues af en durf nuwes aan en word vir hierdie vertoning begelei deur pianis, Matthys Maree. Dis ’n viering van drie goeie vriende se twintig jaar saam in die musiekbedryf. ’n Aand van lekker lag en goeie musiek!

’n Optog!-produksie in samewerking met King Price Insurance. http://www.optog.co.za/