KAREN ZOID LIVE

KAREN ZOID LIVE

21/12/2019
8:15 pm - 9:45 pm

Price: R220/R250

Book

Since her debut in 2000, Karen Zoid has shot to fame with her authentic rock anthems, soulful ballads and enigmatic performances. A Karen Zoid show always promises to be a night to remember under the stars at OudeLibertas Amphitheatre, one of her favorite performance venues in the country

Karen Zoid

Met hierdie vertoning bewys Karen Zoid waarom haar naam sterstatus het. Oude Libertas is een van haar gunsteling teaters en dis vir die gehoor altyd‘n hoogtepunt om die ster onder die sterrehemel te beleef.

Haar onmiskenbare stem, vlymskerp lirieke en passievolle optredes maak haar ’n kunstenaar enig in haar soort. Zoid se superkragtige rock-energie en die vermoë om baie mooi en delikate songs te skryf wat ’n verskeidenheid emosies aanspreek maak van haar ‘n ikoon wie se populariteit geen perke ken nie.