Laurika Rauch

Laurika Rauch

02/03/2019
8:15 pm - 10:00 pm

Price: R250

Book via iTickets

Book via Computicket

Alle Suid-Afrikaners ken die heimweë wat met Laurika Rauch se musiek gepaard gaan. Haar loopbaan het in 1978 vlerke gekry met die treffer Kinders van die Wind. Liedjies soos Blouberg se Strand, Stille Waters en Stuurgroete aan Mannetjies Roux, maak steeds deel uit van alle Afrikaanse huisgesinne se speellys. Laurika onder die sterrehemel… ’n legendariese aand!

’n Optog!-produksie in samewerking met King Price Insurance.