Robbie Wessels - Liefde

Robbie Wessels – Liefde

16/02/2020
6:30 pm - 8:00 pm

Price: R250

Book

Robbie is `n kunstenaar eie in sy soort. As akteur, sanger, liedjieskrywer en filmmaker kan hy jou laat lĂȘ van die lag, maar jou ook dieper laat delf in die dinge van die lewe.
`n Grapjas is hy beslis, maar dis ook daardie ander sielvolle kant wat hom oor die jare `n groot gunsteling onder Afrikaanse aanhangers gemaak het. Oorspronklik, humoristies, diep.
Dit is die drie woorde waarmee Robbie Wessels se werk beskryf kan word.
Robbie se liefdesliedjies sal tydens die vertoning in die kollig wees, spesiaal as Valentynsdagvertoning.